Recommended by Health Professionals

Oxygen bubble

Our newsletters

Click here to read more...

Cellfood study by
Dr Stefan Schoeman.

Click here to read about the study and the results

Social responsibility

Click here to view what Oxygen For Life SA and Cellfood are up to.

Corporate Wellness


Contact us for our Corporate Wellness Program

WEIGHT LOSS

IRENE CHAN YENG: 041-453-4640

“I have been widowed for a few years and have always felt very tired. Since taking SWITCH (Now know as Cellfood Shape) at night, I sleep well, feel more alert, and have more energy. I also feel younger because I am more relaxed, and I have also lost some weight. My daughter Marissa, who is 24 years old, was suffering from a condition known as ‘Syndrome X’, which meant that her body produced too much insulin; and she had to go on to a diet suitable for a diabetic. She had put on a lot of weight; but, since taking SWITCH (Now know as Cellfood Shape), she is getting a good night’s rest, has more energy, and is more alert and awake. She was always yawning during the course of the day because of the lack of oxygen in her body. She is taking SWITCH (Now know as Cellfood Shape) every night, and has now regained her youthful figure.”

----------------------------------------------------------------------

Cellfood & SHAPE

Ek het ongeveer 6 weke gelede met u in verbinding getree, tov hartkloppings wat ek ondervind, nadat ek al by drs was, bloedtoetse geneem was, het ek net niks beter gevoel nie.

Ek het vir u vertel dat ek ongeveer 10 jaar gelede, 'n pyn in my regter kuit gevoel het, 'n angsaanval ervaar het, en in die Panorama kliniek beland het met 'n embolis in my regterkuit wat na albei my longe is.

Ek het warfarin gebruik wat later vervang is met ecotrin, vitamine B, en folic acid. Ek het daarna mooi genees, en altyd gegaan vir opvolg ondersoeke.

In die tydperk wat ek hartkloppings ervaar, was ek verskeie kere by ons geneesheer, wat volgens my verduideliking van hoe ek voel en wat ek ervaar, aanbeveel het dat ek CYLIFT gebruik, maar ek het geen beterskap ervaar. Ek hanteer 6 apteke se mediesefondse, en het probeer selfondersoek doen, maar daagliks het ek meer angstig begin voel, alhoewel my werk op datum is, en ek nie rede het om so te voel nie.  Die kroniese spanningsgevoel oor my skouers het vir my so erg begin raak, en sodra ek die gevoel kry, het ek hiperventileer en dan moeg, en siek gevoel.

Nadat ek met u en Gavin gepraat het, het Debbie ons kom besoek, en my verduidelik dat Cellfood my net kan help. Sy het vir my SHAPE as 'n geskenk gegee, en ek het dit letterlik as die laaste uitweg gebruik, net om beter te voel. Dit het kompleet vir my gevoel, asof ek konstant angsaanvalle kry, en lewensmoeg is, en toe begin ek besef dat ek niks meer kan onthou. Dit was inspanning om net te onthou, hoeveel suiker elkeen van my mede kollegas in hulle koffie of tee drink, en dit was 'n skok wat my regtig meer gespanne gemaak het, want iets was besig om te gebeur en ek wou nie eers my man daarvan sê.

Nadat ek met u en Gavin gepraat het, het Debbie ons besoek, en my verduidelik dat Cellfood my net kan help.  Sy het ook vir my SHAPE as geskenk gegee, en ek het dit letterlik as die laaste uitweg gebruik, net om beter te voel.

Na 4 weke se gebruik van cellfood & shape het ek besef, my liggaam moes baie tekortkominge en suurstof benodig het, want ek het eers slegter gevoel, en toe begin ek besef dat die hartkloppings, stywe gevoel oor my skouers, geheue alles verbeter. Die verbetering vind stelselmatig plaas, ek voel meer energiek, maar ook minder geirriteerd, want ek het vir 'n lang periode net siek gevoel, en geen gewone medikasie het gehelp, om my beter te laat voel nie.

Verlede week en Dinsdag het ek weer uit die bloute hartkloppings ervaar, en toe onmiddelik besluit om na 'n internis te gaan. Tot my verbasing sonder dat ek iets vir die dokter van cellfood gesê het, het hy gesê my algemene gesondheid is goed, hy hoor nadat hy die stres ekg gedoen het, dat daar so 'n ekstra hartklop slag is, wat dui op angstigheid, en wat met oefening, en 'n 10mg purbloka, sal verbeter en dat my polsslag, en algehele toestand goed is. Hy het my van cilift afgehaal, en gevra om my bloeddruk te monitor, wat ek vir 'n week gedoen het, en dit is 126/73 polsslag 53. Hy het ook toetse gedoen, en my hierdie week geskakel om te vra hoe ek voel, maar dat hy bietjie bekommerd is oor my homocysteine wat 13 is, en dat ek VIT B en folic acid moet inneem, om dit af te kry, omrede my Pa op 42 oorlede is aan hartaanval, en my vorige geskiedenis tov die embolis.

Debbie het my vandag weer kom besoek, en ek kan net vir u sê dat my grootste lof en dankbaarheid aan “Onse Liewe Vader” gaan, maar ook aan Debbie en die aanbeveling van u produkte. Sy het vir my weereens gehelp deur LONGEVITY, te gee as geskenk, om my homocysteine vlakke onder beheer te kry. Ek vind so baat daarby, en ek kan vir u sê dat u hierdie produkte en ondersteuning, net op die regte tyd aan my bekendgestel het, want my liggaam was baie sieker as wat ek besef het.  Baie dankie vir die wonderlike gebaar, ondersteuning en onderskraging wat u my bied, sodat ek my gesondheid kan verbeter. Dit word opreg waardeer.

Sandra van der Rijst
Essential Health Pharmacy Group
Tel: 021 - 906 1960
Fax: 021 - 906 1790

Quick links

Home    |   About us   |   Gallery   |   Articles & Ads    |   Contact Us    |   Oxygen Information   |   Products  

 

twitter instagram

facebook

 

 Twitter

  Instagram Facebook
© Oxygen For Life 2019